Verken die weskus . Weskus Nasionale park
Die Weskus Nasionale Park lê ongeveer 120 km noord van Kaapstad in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die park is 36 300 hektaar (136 vierkante myl) groot. Dit word begrens deur die Atlantiese Oseaan in die weste en die R27-kuspad en strek vanaf die dorpie Yzerfontein in die suide tot by Langebaan se lagune (strandmeer).
Die park is veral gewild vir sy voëllewe en lenteblomme vanaf Augustus tot Oktober, veral die Postberg-kamp in die park.
Die park, met die eilande in Saldanhabaai, is deur BirdLife International as 'n belangrike voëlgebied geïdentifiseer.Groot wildsbokke soos elande en rooihartbeeste kom in die park voor, asook volstruise in die Postbergkamp, flaminke in die soutmoerasse van die Langebaanlagune, pikkewyne en verskeie spesies van seevoëls.
(min. 50% speelactiviteit vereist)
1
2
3
4
5
6
7
8
Blauw naar volgende ronde | Puntenverdeling: winst: 3, verlies: 0, gelijkspel: 1
456
382
445
344
462
397
502
479
381
374
418
425
1
2
3
4
Blauw naar volgende ronde | Puntenverdeling: winst: 3, verlies: 0, gelijkspel: 1
468
382
496
358
357
547
414
458
332
344
493
482
352
402
536
408
536
344
468
429
490
432
450
340
500
441
Bel...
Info |
|
| Info |
Info |
|
| Info |
Info |
|
| Info |
Info |
|
| Info |
Info |
|
| Info |
Info |
|
Info |
|
Info |
|
Info |
|
Info |
|
| Info |
Info |
|
Info |
|
| Info |