Verken die Weskus - Yzerfontein
Yzerfontein is 'n vakansiedorp aan die Weskus van Suid-Afrika aan die Atlantiese Oseaan en is gewild onder branderplankryers. Die dorp het in 1937 ontstaan toe die Katzfamilie die plaas Yzerfontein gekoop en die grond in woonerwe onderverdeel het. Die naam is ontleen aan 'n fontein wat in 'n ysterklipformasie ontspring.
Die dorp het 'n 25 km lange strand, die langste ononderbroke strand in Suid-Afrika. Daar is 'n restaurant wat inheemse disse bedien. Dit kan te voet of per grondpad bereik word.
Die dorp is geleë langs die bekende Weskus Nasionale Park, en volstruise, slange, dassies en selfs bokkies word hier aangetref. Seevoëls en duikers maak hulself tuis in die dorp en broei hul kleintjies uit op Meeurots, 'n klein eiland in die baai, en Dasseneiland. Walvisse kom paar en kalf in die baai. Hulle kan van Junie tot Desember besigtig word.
Langebaan heeft EGL gewonnen
1
2
3
4
5
6
7
8
Blauw naar volgende ronde | Puntenverdeling: winst: 3, verlies: 0, gelijkspel: 1
353
392
481
304
498
463
297
299
639
327
493
320
1
2
3
4
Blauw naar volgende ronde | Puntenverdeling: winst: 3, verlies: 0, gelijkspel: 1
408
377
476
350
459
433
454
529
422
471
432
589
398
450
474
470
507
289
504
583
382
453
384
416
472
374
Info |
|
Info |
|
Info |
|
Info |
|
Info |
|
Info |
|
| Info |
Info |
|
Info |
|
Info |
|
Info |
|
Info |
|
| Info |
Info |
|